PAARL GIM ATLETIEK

Crest
HOËRSKOOL GIMNASIUM BIED AAN:

PAARL GIM ATLETIEKKLINIEK

In samewerking met Freek Stander

"Die tyd vir hard werk en voorberei is nou! Kom oefen saam voor die 2026 seisoen by die beste afrigters in die Wes-Kaap"

DATUM & INFO

BESONDERHEDE

D
10 JANUARIE
2026
08:00
L
PAARL GIM
ATLETIEKBAAN
LOC
K
GRATIS
VIR ALLE HOËRSKOOL PAARL GIMNASIUM ATLETE
R0
K
ANDER ATLETE: R150
BETAALBAAR MET KAART BY REGISTRASIE
R150

AFRIGTERSPAN

Hierdie wêreldklas afrigters gaan op die dag sessies aanbied:

ITEM NAAM ROL
S
SHAWN C. SEPTEMBER
Afrigter van verskeie SA Kampioene/rekordhouers. 13 Atlete wen in 2025 medaljes.
NAELLOPE
M
JASON KOOPMAN
Een van die land se topatlete. Sy toewyding en passie is ongekend.
MIDDELAFSTANDE
H
PAUL JACOBS
Een van SA se Top hekkies afrigters. Rig verskeie SA medaljewenners en internasionale atlete af.
HEKKIES
J
JULIE LONGDEN
Afrigter van verskeie Britse en SA spanne na o.a. Olimpiese Spele, Wêreldkampioenskappe en Statebond Spele.
HOOGSPRING
P
LOUIS NIENABER
Een van Suid-Afrika se mees suksesvolle afrigters. Lid van verskeie SA-spanne na o.a. 2023 en 2025 Wêreld kampioenskap.
PAALSPRING
R
REGAN JULIUS
Veelsydige afrigter. Deel van nasionale spanne en afrigter van VAE.
VERSPRING / DRIESPRONG
G
UANITA ENGELBRECHT
Tweemalige SA-kampioen. Haar passie dra by tot atletiekuitnemendheid by Paarl Gim.
DISKUS / GEWIGSTOOT
M
MULLER JOUBERT
Afrigter van verskeie huidige nasionale medaljewenners; spiesgooi en kondisioneringspesialis.
SPIESGOOI
D
DAMIAN BOTHMA
Nasionale hamergooi atleet wat Suid-Afrika al verskeie kere verteenwoordig het.
HAMERGOOI
08051937
SKRYF IN BY: PAARLGIMATLETIEK.CO.ZA/KAMP

SKRYF HIER IN // 2026